MEDIA & PRESS RELEASES

Vervang eerder knie gedeeltelik

Woensdag 10 Augustus 2011
Marana Brand Van Hulsteyn

Hoekom moet 'n hele knie vervang word as net 'n deel daarvan aangetas is?

Dr. Ockie van Zyl can Mediclinic Panorama, het ook hieroor gewonder en reken dis nie nodig nie. Hy doen die afgelope paar jaar gedeeltelike knievervangings waartydens net daardie deel van die knie wat beskadig is, vervang word.

" 'n Volledige knievervanging is nie altyd nodig nie end dis 'n baie ingrypende operasie. 'n Gedeeltelike vervanging is 'n baie kleiner operasie. Dit beteken die kans op komplikasies is minder en die herstelproses vinniger," se hy ...

Laai die volledige persverklaring hier?